Location : 6th Floor, 52 St Georges Mall, Allianz House, Cape Town CBD, South Africa. 8001
Description
Twee baie mooi gesonde grys skimmel merries.Kruis boerperd/arabier.Lieflike beweging en baie gesond.Moet asb saam verkoop.Onderskeidelik 6 jr en was al in die halter en 3 jr nog heel ongeleer.Beide 15.3 hh.
Description Twee baie mooi gesonde grys skimmel merries.Kruis boerperd/arabier.Lieflike beweging en baie gesond.Moet asb saam verkoop.Onderskeidelik 6 jr en was al in die halter en 3 jr nog heel ongeleer.Beide 15.3 hh.